WAARVOOR STAAN ONS?

Wie is Super 12?

Super 12 Laerskole is ‘n jaarlikse sport- en kultuurkompetisie vir laerskole wat fokus op uitnemendheid, wedstrydgees en holistiese ontwikkeling van leerders. Die reeks bring skole uit vier noordelike provinsies in Suid-Afrika bymekaar vir ‘n breë reeks sport- en kultuurgroepe en bied ‘n geleentheid vir talent om op ‘n hoë vlak te presteer.

‘n Super 12-skool staan bekend as een wat teen die beste skole meeding en waar leerders die kans kry om hul vaardighede in verskeie dissiplines te ontwikkel en te toets.

Deelnemende skole
0
Provinsies
0
Sportsoorte
0
Kultuur Aktiwiteite
0

24 SUPER TROTSE SKOLE

Deelnemende Skole