Groepe en Aktiwiteite

Super 12 het ‘n wye reeks geleenthede — nie net sport nie, maar ook kultuur. Elke jaar word trofeë toegeken en uitslae geregistreer. Hier is die uitslae van 2025:

Sportsoorte

Atletiek – Algehele Wenners: Elarduspark